Ernst neem asb n foto of twee en mail dit dan sit ek op die site
Ernst on Wednesday 08 February 2012 - 10:11:05
Ek wil net die ander inwoners inlig oor wat hulle te wagte moet wees met hierdie klomp wat die waterpype vervang: Hulle werk nou al langer as 2 maande aan een kort straat en steeds is dit nie klaar nie. Hulle het ook elke 2de erf se pyp stukkend gekap en veroorsaak dat grond in die stelsel beland wat elke pyp, kraan en geyser verstop het. Die die slote wat hulle gegrawe het dwarsoor die pad is ook steeds nie opgevul met teer nie, wat beteken die motors se bande en veerstelsels word beskadig as daar nou daaroor gery word, omdat die sand wat daarin is gekompakteer het, en laer as die res van die oppervlakte is.
Wohn on Friday 03 February 2012 - 09:27:46
Hendrik ek hoor net so soms wat aangaan. Dis darem jammer van JP se huis wat afgebrand het.
Hendrik du Toit on Friday 03 February 2012 - 09:14:36
Hi Andy , Wohn
Dit was so stil hier dat ek ophou met kyk het
Het die nuwe (amper) wet die nuus laat opdroog?
Andy Pearce on Thursday 02 February 2012 - 10:51:48
weet ook nie hoekom worry ek om dit vir myself te se nie, want ek weet mos. Seker omdat daar GEEN ander NEWS is nie.
Andy Pearce on Thursday 02 February 2012 - 10:48:27
Lekker loadshedding oefening by Centurion Mall (hoor ek) glo die hele dag.
Andy Pearce on Monday 30 January 2012 - 06:26:14
O ok, seker anyway nie veel gebeur nie.
Wohn on Friday 27 January 2012 - 18:35:07
Ek vermoed die nuus is land uit Dink down under as jy my vra
Andy Pearce on Friday 27 January 2012 - 12:50:13
Weet iemand wat het geword van die DKloof "News"?
Andy Pearce on Wednesday 11 January 2012 - 07:17:24
Hulle kan dit noem wat hulle wil,"Scheduled maintenance" of "unscheduled maintenance", maar dis BEURTKRAG/ LOADSHEDDING nes soos 'n paar jaar gelede, so olie maar die "yennie" jy gaan hom nodig he om die pomp van die standby watertenk te dryf !!
TrevorM on Tuesday 08 November 2011 - 14:40:31
Street light in Botha Ave between Limpopo & Lupin
Liezl on Wednesday 02 November 2011 - 11:17:34
Hi, ons is op soek na betroubare tuindienste. Kan iemand dalk 'n aanbeveling maak?
LM on Wednesday 12 October 2011 - 13:02:23
Bly om te sien julle chat darem so eenmaal 'n week. Hoop dis OK as ek net eenkeer 'n jaar hier kom kuier... Oulik die Twitter-idee. Gaan net nie vir my werk nie, was nog altyd gelukkig met talk&text. Ek is nie een van daai ouens wat met een hand vakansie hou nie (ander hand benodig om die Blackberry vas te klou!). As ek rus, is my foon of erens gebêre.
Atholl on Thursday 06 October 2011 - 06:54:04
CENSUS
Confusing …. But on the other hand N24 have been known to publish things which could be misleading ???
News 24 2011-09-20 22:52
In terms of Section 16 of the 1999 Statistics Act, when it comes to a census, "every person... must to the best of his or her... knowledge and belief, and subject to the right to dignity and privacy, answer, when so required, ALL questions put orally or in writing... ".
According to the act, anyone refusing to answer a question, or who knowingly provides a false or misleading answer, could, if convicted, be liable to a fine of up to R10 000 or six months imprisonment, or both.
DNW Team Sun 25/09/2011 REMEMBER, NO MATTER WHAT THEY ASK, YOU REALLY ONLY NEED TO TELL THEM HOW MANY PEOPLE LIVE AT YOUR ADDRESS.
Bluemast_2 on Saturday 01 October 2011 - 20:05:46
Sorry, I meant to write "Groenewald's house"... on the corner of Rose and Thea Avenue.
Bluemast_2 on Saturday 01 October 2011 - 19:48:31
Housebreaking - the Gripoenewald's house was broken into on Wednesday morning while no-one was home by levering their way through the front gate, probably with a crow-bar, then wrecking the gate motor to slide open the gate. They then proceed to crow-bar their way through the front door un-hindered and stole items like laptops, TV and jewelry etc. Which they managed to get away with. This incident occurred at 10:50am on Thursday, 29th September. The culprits apparently managed to make their getaway in an unknown vehicle, so beware out there!
Seph on Wednesday 21 September 2011 - 12:59:00
haai almal. ek soek ;n brtroubare tuinhulp vir een keer 'n maand. kan enigiemand syne aanbied?
Hendrik du Toit on Monday 05 September 2011 - 17:30:03
Ek skryf so lelik dat as ek skryf net getrek dink almal ek skryf net gevrek.
Wohn on Monday 05 September 2011 - 08:12:20
Maar Hendirk dis goed om weer van jou te hoor. Ons het al gedink jy het getrek
Wohn on Monday 05 September 2011 - 08:00:09
Hendrik dit gebeur as 'n paar mense begin dink hulle is belangrikker as die saak. Ons moet maar net wag eendag sal slim sy baas vang.
Hendrik du Toit on Saturday 03 September 2011 - 18:28:17
Smaak my ons is nou in dioe buitenste duisternis. Kan nie op dien radio praat nie en ook nie Twit Twat of Twot nie. Wat van 'n bode met 'n mikstok?
Hendrik du Toit on Saturday 03 September 2011 - 17:36:07
Ek is op soek na 'n kamer of tuin woonstel in die Doringkloof/Irene/Southdowns omgewing vir 'n student vanaf die Vrystaat vir 2012. As iemand van iets weet kan hulle my kontak.
Wohn on Wednesday 31 August 2011 - 11:20:27
Wat het nou wanneer gebeur klinkmy iemand was ongeskik met iemand ander ???
Wohn on Tuesday 30 August 2011 - 10:22:14
Ernst nou net die nuusbrief gelees ek sien net soos die repeater n paar jaar terug net bo hul verstaan ingeslot het is Twitter nou Gee hulle maar so paar maande tyd om die ding te verstaan.
Ernst on Saturday 27 August 2011 - 16:46:41
Op die oomblik soek die buurtwag na 'n verlore kind, maar hulle het net 'n basiese beskrywing om op te gaan. Met Twitter/Facebook kan ons vinnig 'n foto beskikbaar stel wat dit baie makliker sal maak.
Ernst on Saturday 27 August 2011 - 16:44:00
Die hele idee met die Twitter/Facebook page was om dit vir inwoners beskikbaar te maak as 'n addisionele hulpmiddel. Sodra ons koppe bymekaar gesit het oor hoe om dit korrek aan te wend, sal die inligting vir alle bevestigde inwoners beskikbaar gestel word en hulle ook in kennis gestel word hiervan.
Wohn on Wednesday 24 August 2011 - 21:50:38
Voor ek vergeet Lyttelton SAPS Sector 3 CPF gebruik ook Facebook. Hulle probeer eerder om elke moontelik hulpbron so goed moontelik te gebruik
Andy Pearce on Wednesday 24 August 2011 - 12:07:31
gewonder hoe lank dit gaan vat voor die "demokraties gekiesdes" bedrieg begin voel. Ek dink nog dit kan werk vir selektiewe inligting soos water en krag wat af is en dit lei ek af was die idee waarvoor dit geskep was. Wat my die meeste pla is dat die DIV regtig dink net die geregistreede inwoners kan hoor, dis baie baie SCAREY !!!!
Wohn on Wednesday 24 August 2011 - 11:56:37
R1350 op bid or buy en jy is in besigheid. Met die regte antenna behoor jy alles van Garsfontein af tot Sandton te hoor. Voor julle my verduidelik dis onwettig om so scanner te gebruik ek weet die probleem is juis dat ons met mense deel wat nie omgee wat die wet se nie
Wohn on Wednesday 24 August 2011 - 11:42:00
Ernst nou net die twit ding gaan kyk en ek sien dit word klaar gesensor
Ek wil net die ander inwoners inlig oor wat hulle te wagte moet wees met hierdie klomp wat die waterpype vervang: Hulle werk nou al langer as 2 maande aan een kort straat en steeds is dit nie klaar nie. Hulle het ook elke 2de erf se pyp stukkend gekap en veroorsaak dat grond in die stelsel beland wat elke pyp, kraan en geyser verstop het. Die die slote wat hulle gegrawe het dwarsoor die pad is ook steeds nie opgevul met teer nie, wat beteken die motors se bande en veerstelsels word beskadig as daar nou daaroor gery word, omdat die sand wat daarin is gekompakteer het, en laer as die res van die oppervlakte is.