Sommer net my 2 sente |
| Sien nou net weer die een miskien help dit iemand Die stukkie wat my opgeval het was dat daar asb nie enige “nie misdaad” verwante gevalle na 8 en voor 6 in die oggend op die radio moet genoem word nie. Die probleem is meeste van die inwoners is nie opgelei om misdaad te hanteer nie. Nou wanneer is dit misdaad. Waterlek kan beteken dat ons liewe metro soos gewoonlik nie hul werk gedoen het nie. Maar dit kan ook ‘n wakker krim wees wat die water meter stukkend geskop het om jou na buite te lok en jou dan te oorval. Honde wat rondloop is die selfde ding. Ja daar is baie mense wat nie omgee vir hul honde nie en hulle in die strate laat begaan. Ek probeer wel om myne binne my erf te hou. So as my honde in die straat is beteken dit daar is iets fout. Of die hek staan per ongeluk oop, of iemand het hom oop gebreek. Ek onthou so paar jaar terug was dit hoe ons geweet het daar is ‘n probleem oorkant die straat. Die honde was in die straat en toe ek gaan kyk sien ek die hek motor rat is gebuig ens. Wel dis nou hier waar die probleem in kom as jy nie mag op die radio mag vra oor die water nie wat is dan die nut van ‘n buurtwag. Dalk verklaar dit hoekom ek nie ‘n radio het wat met Doringkloof kan praat nie. Die regte manier sal juis wees om eers op die radio te klim dan kan jy uitgaan ondersoek instel en terug rapporteer. As jy nie binne redelike tyd weer terug kom op die radio nie weet ons daar is iets fout. Die oplossing is natuurlik so maklik soos val uit ‘n boom uit. Ja ek het dit aan die komitee verduidelik maar toe se hulle ek moet warm plek toe vlieg. Hoe dit moet werk. Elke radio moet so opgestel word. Kanaal een is die koordineerder kanaal dan moet twee opgestel word as ‘n slaap kanaal. Almal kan luister op die slaap kanaal maar net die Kordineerders kan daar praat. Dit werk dan so. Normaal weg is jou radio op 1 en alles werk soos normaal. Maar as jy wil gaan slaap of besig is met werk ens skakel jy oor na kanaal 2 omdat net die Kordineerder hier kan praat sal jy nie gesteur word nie. Sodra jy ‘n probleem het skakel jy terug na 1 en hanteer soos gewoonlik. As die kordineerder mense nodig het om te help (MAW klaar seker gemaak het hierdie is positief misdaad) skakel hy net sy radio na 2 onthou hy kan wel daar praat en vra dat mense asb terug skakel na een om daar te help. Die enigste gevalle waar daar op 2 gepraat sal word is dan deur die kordineerder as daar positief hul nodig het. Terwyl jou radio op twee is sal jy wel die liggie sien aankom maar niks hoor as daar verkeer op kanaal een is. As jy dan wil weet wat aangaan en jy is beskikbaar kan jy wou radio oorskakel na een en normaal deel neem. Op die manier sal jy beskikbaar wees as daar werklik hulp nodig is maar tog sal kan slaap in die aande. Groetnis tot volgende keer |
| |
Dories on Wheels day / Dories op wiele dag |
| "Doringkloof Laerskool / Primary school We are having a fun walk on Friday 23 Sept from 08:15 - 13:00 around the School Teachers, Metro Police ect will be on duty We apologize for any inconvenience" Nou ja ek het so nota van oggend hier by my hek gekry. Dis nou goeie maniere as jy iets in die omgewing wil doen wat mense dalk kan verontrief. Ek hoop dis 'n groot sukses en dankie vir die nota Groete Wohn |
| |
Krag loos |
![]() Het die gesien ek hoop dit help |
| |
SAPS op fietse |
| Het hierdie artikel raak geloop op die net. Hierby aangeheg om al die nodige herkenning te gee is die skakel na die oorspronklike artike. Kliek hier As jy lus het om te lag kyk die stukkie Kliek hier Hier is die storie moet ons die manne in blou waarsku ???? “INTRODUCTION: The average bicycle police officer spends 24 hours a week on his bicycle and previous studies have shown riding a bicycle with a traditional (nosed) saddle has been associated with urogenital paresthesia and sexual dysfunction. AIM: The objective of this study was to assess the effectiveness of the no-nose bicycle saddle as an ergonomic intervention and their acceptance among male bicycle police officers. METHODS: Bicycle police officers from five U.S. metropolitan areas were recruited for this study. Officers completed: (i) the International Index of Erectile Function Questionnaire (IIEF); (ii) computerized pressure measurements at the points of contact on the bicycle; the handlebars, the pedals, and the saddle; (iii) one night of nocturnal Rigiscan assessment; (iv) penile vibrotactile sensitivity threshold assessed by computerized biothesiometery. Officers selected a no-nose saddle for their bicycles and were asked to use the intervention saddle exclusively for 6 months, at which point they were retested.MAIN OUTCOME MEASURES: Perineal pressure, urogenital numbness, penile vibrotactile sensitivity threshold, erectile function as measure by International Index of Erectile Function Questionnaire (IIEF) and Rigiscan. RESULTS: After 6 months, 90 men were reassessed. Only three men had returned to a traditional saddle. The results are presented for those who used the no-nose saddle continuously for 6 months. There was a 66% reduction in saddle contact pressure in the perineal region (P < 0.001). There was a significant improvement in penis tactile sensation (P = 0.015). There was a significant improvement in erectile function assessed by IIEF (P = 0.015). There were no changes noted in the Rigiscan measures. The number of men indicating they had not experienced urogential paresthesia while cycling for the preceding 6 months, rose from 27% to 82% using no-nose saddles. CONCLUSIONS: (i) With few exceptions, bicycle police officers were able to effectively use no-nose saddles in their police work. (ii) Use of no-nose saddles reduced most perineal pressure. (iii) Penile health improved after 6 month using no-nose saddles as measured by biothesiometry and IIEF. There was no improvement in Rigiscan(R) measure after 6 months of using no nose saddles, suggesting that a longer recovery time may be needed.” |
| |
News from DRA 20 April 2011 |
| © The DRA establishes the right to be recognized as the owner of the DNW Weekly Bulletin. The DRA would appreciate acknowledgement if use is made of material, either in whole or in part, from this bulletin. ARREST OF SUSPECTS Two DNW members spotted a suspect in Caledon Ave together with some packages hidden under a bush on Monday morning. The suspect rapidly moved away on being observed, while inspection of the hidden objects found it to be possibly stolen goods. The suspect was then pursued by the DNW members as he moved up Botha Ave. A call on the radio for back-up meant that the suspect was soon apprehended with this additional help. The criminal was then handed over to the SAPS. |
| |
Nie Amptelike Nuus |
| Wel dis nou amper 'n week na die AGM ek het nog nie weer enige amptelik nuus gesien van die komitee se kant af nie. Dit los my met een van twee moontelikhede. 1 Ek is van daai epos lys af maar ek glo darem nie. 2 Die nuwe komitee het nog nie kans gehad om te besluit wie moet wat doen nie. By 'n gebrek aan amptelike nuus sal ek maar deel twee skryf van die nie amptelik weergawe. Tussen die lyne het ek laat gisteraand verneem dat van die ouer manne daar in die noorde van Doringkloof gister 'n huisbreuker se dag om ver gewerp het. Klink my hy was haastig om van die toneel af weg te kom en het so teveel aandag getrek. Wonder by hoeveel ander sake is hy ook betrokke. Die belangrike deel hier is welgedaan vir die wat hom gesien en gevang het. Nou weer terug by die AGM. Dit was opvallend dat daar hierdie jaar glad nie eers melding gemaak is van die blok kaptein stelsel. Het ek dit gemis of is dit nou afgeskryf as 'n onwerkbare plan. Terwyl ek nog hier oor sit en top het die son skielik vir my opgekom. Het iemand tyd gehad om daai elle lange lys van komiteelede te tel. Dit het vir my so by die 15 gelyk. As dit wel 15 is en daar was iets gepraat van so by die 200 radios, maak die platval van die blokkaptein ding sin. Daar is dan nou 1 komitee lid vir elke 13.3 radios daar buite. So wie het nou blok kapteine nodig. Meeste skole het meer kinders per onderwyser. By laas jaar se vergadering is daar gese dat daar iets gedien moet word om beter betrokkenheid te verkry hierdie jaar het hulle weer die selfde gese. Die poging wat aangewend is het ek totaal gemis ek kan nie wag vir hierdie jaar sin nie. Ek gaan mooi kyk dalk sien ek dit hierdie jaar raak. Die laaste inligting wat ek oor misdaad kon inkry was dat misdaad redelik laag in die groter Lyttelton omgewing is so dit gaan eintelik goed in die algemeen. |
| |
Doringkloof Inwoners vereniging se AGM |
| Gisteraand het ek die Div se jaarlikse AGM bygewoon. Ek het aandagtig geluister. Nou ek soek altyd die goeie nuus is sulke vergaderings en hier is my weergawe. Hou asb ingedagte dat hierdie nie die DIV se amptelike webtuiste is nie. Hier is my opsomming 1. Daar was altyd so 400 radios daar buite ek verstaan daar is nou so net onder die 200 (-50%) 2. Misdaad is nog steeds so ongeveer 2 insedente per week. Dit het nie versleg nie maar dit bly maar net die selfde. Laas jaar was dit ook daar rond of was dit toe so een per week kan nie onthou nie. (+50%) 3. Die enigste deel van die DIV wat werklik gesond is, is finansies. Ongelukkig het die persoon verantwoordelik vir geldsake nou bedank. Wonder wie gaan dit nou hanteer. 4. In die voorsitters verslag is daar genoem hoe goed die verhouding met die SAPS deesdae is. Dis nou die verhouding met AO Koos Smit (sektor 2 leier) en dan met ons plaaslike Vispol hoof Kol Neels Kleinhans. Dis toe hier wat ek so rondkyk in die vergadering en nie een van die twee sien nie. Geen verduideliking is aangebied vir die afwesigheid nie. Net ter verdediging moet ek darem se dat ek 'n voeltjie gehoor fluit het dat AO Koos op 'n kursus is. Maar Kol Kleinhans was die raaisel. Ek het net daar besluit om self uit te vind en het vir hom 'n SMS gestuur. Sy reaksie was dat hy nie weet van die vergadering nie. Miskien moet iemand die konsep agter goeie verhouding verduidelik miskien verstaan ek dit verkeerd. 5. Dit wil my darem klink dat die DIV nou uiteindelik afgesien het van hulle verspotte idee om halwe heinings op te sit by die ingange van Doringkloof. Ek hoop dit sluit ook die onleesbare bord in. 6. Hulle het darem kennis geneem dat Lytteltoncrimestop se aansoek om 'n 25W herhaaller lisensie wat afgekeur is en slegs 'n simpleks 5W troosprys goedgekeur is. 7. Die verkiesing van 'n nuwe komitee. Gelukkig is al die belangrike mense weer terug daar. Dan is daar 'n paar nuwe manne sommige van hulle gee darem so bietjie hoop. Ander dink ek mag dalk so bietjie botsende belange he maar dis maar net my beskeie mening. Dan is daar die nominasie wat eers maandag ingegee is en afgekeur is omdat dit volgens die komitee te laat was. Ek weet wie dit was en as daar nou een persoon was wat dalk lig op die donker saak sou kon werp wel hy is nie in die komitee nie. 8. So wat is die goeie nuus na dit alles? Ek het lank gedink en tot die slotsom gekom. More 15 April 2011 is "Wonderbra's National Cleavage Day" Ja ek weet dit het niks met Buurtwag te doen nie maar dit is darem goeie nuus!! |
| |
CRIME SCENE 1 Apr 2011 |
| CRIME SCENE Since the last report, we have had another daylight burglary, this time in Maluti Ave. This was followed by the string of cable thefts on both sides of the spruit. During the early morning of 28 March, an observant resident alerted the DNW to possible illegal activity in the spruit. A subsequent search through the long grass by members of the DNW resulted in one cable thief being apprehended. Unfortunately, his accomplice got away when he slipped under the bridge. Well done to all those who gave up their sleep from about 01h00 till 03h30! Then one morning last week, an observant resident reported live over the radio, of a person jumping over a fence in Koranna and then immediately jumping back again and speeding off with his mate in a Blue Audi (Reg. No. JZH 573 GP). Unfortunately we were all just that little bit too late to catch these intruders. Many of you will by now be aware of the huge number of laptops being stolen, either removed by burglars from homes or out of vehicles. Inquiries as to why laptop computers are so popular revealed an interesting side story. Apparently, the laptops are not the prize themselves, but the email addresses stored on the computer. These are then peddled to spammers who send unwanted emails to all the addresses they hack off the computer. While most of us need to have all the email addresses on our computers, we can make sure that the laptops do not get feet by either tying them down using gadgets available on the market or locking them up when not in use. A vehicle is not considered a secure lock-up as we discovered this week. (An international organisation working in Switzerland has all their laptop computers firmly chained to the wall to prevent theft). AGM We remind all residents of the Annual General Meeting to be held in the NG Kerk in Leonie Street on 13 April 2011 at 19h00. Some important changes will be put forward and your presence at the meeting is required. So, please diarize the date now and attend the meeting ABSA BANK LYTTELTON Yesterday (31 March) a client who withdrew money from the Lyttelton branch of ABSA was followed and robbed of his cash withdrawal when he stopped in Kloofsig. Doringkloof residents are reminded that this is the second such incident in just over a month and should use this branch with caution. Regards, DNW Team |
| |
DNW Weekly Bulletin |
| CRIME SCENE A house in Thea Street was burgled on Tuesday morning. The thief gained access to the house from the adjoining property that is vacant at the moment. From the information provided the burglary was only discovered after the suspect had fled with a laptop. |
| |
CRIME SCENE 10 March 2011 |
| CRIME SCENE This past week has been very quiet, except for many reports regarding suspicious vehicles driving around and characters wandering our streets. Thanks to all who reported in. Only by doing this can we establish a picture of what is going on in our suburb. |
| |
Go to page >>









